kom ons gesels!

Marius Boucher is ons Kampbestuurder wat geredelik op die terrein beskikbaar is en as volg gekontak kan word:

Marius Maandag tot Vrydag van 2nm tot 5nm

Saterdae tussen 9vm en 2 nm by 084 829 0665.

Sy wonderlike vrou, Elize, ondersteun hom ook in hierdie rol.

verdere navrae

Yolandi de Leeu Den Bouter bestuur vanuit Somerset-Wes ons besprekings en administrasie. Sy hanteer navrae as volg:

Maandag tot Vrydag tussen 9vm en 2nm.

 

+27 (0) 21 852 5004

E-pos: bookings@disakloof.co.za
Kontaknommer: 021 852 5004
Faks nommer: 086 552 6165

Besprekings kan ook na-ure tussen 2nm en 7nm by Marius Boucher (084 829 0665) gedoen word.
E-pos: meboucher@gmail.com
Kontaknommer: 084 829 0665

Clarence Drive
Bettiesbaai
Kaapstad
Wes-Kaap

kontak ons per e-pos

Stuur gerus vir ons ’n e-pos deur die vorm hieronder in te vul indien jy enige verdere navrae het of sommer net wil gesels. Ons hoor graag van jou!

Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt

Start typing and press Enter to search