ons tariewe

Disakloof beywer hulle daarvoor om kampering ’n bekostigbare ervaring te maak aangesien die tariewe per eenheid, en nie per persoon is nie.

Spesiale Tariewe tot 30 Junie 2021

Karavaanstaanplekke en Huisies

Korttermynverblyf vir gewone individue en groepe in huisies en karavaanplekke 20% afslag op al ons 2021 tariewe tot Julie 2021 behalwe langnaweke (19 -22 Maart, 2-5 April en 23-27 April en die skoolvakansie)

Langtermynverblyf: (twee maande en langer, vooruitbetaalbaar beskikbaar tot Julie 2021)

Huisies  (2 persone maksimum)
Huis 1                   –  R6500
Huis 2, 3, 4, 9     –  R4500
Huis 5, 6, 7, 10    – R5000
Huis 8                   – R6000
Addisionele persone is R1500 per persoon per maand.

Karavaanstaanplekke  R 2000/m – vir 2 persone.
R1000 per maand ekstra vir elke addisionele persoon.

Groepe
20 % afslag op normale tarief
*Terme en Voorwaardes Geld

2021 tariewe

groep

besprekings

Groep Besprekings

Nota:  Daar is nie ’n minimum getal persone wat mag gebruik maak van die kampterrein nie, maar wel ’n minimum tarief

– sien tariewe.

Die kombuis(e), saal(e) en braaikamer word bykomend tot die eenhede gehuur.

’n Deposito – 50% van die minimum tarief –  is tydens bespreking betaalbaar, met die balans wat drie maande voordat die kamp plaasvind, vereffen moet word.

Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt

Start typing and press Enter to search