kom ons kamp

VIRTUELE TOER

Maak gerus die virtuele toer mee en geniet ’n eerstehandse kykie na alles wat Disakloof bied.

disakloof-kampterrein

is ideaal vir

Disakloof is ’n veelsydige kampterrein en kan verskeie groepe asook individue akkommodeer:

  • SKOLE & KERKE

    Die omheinde kampterrein is ’n veilige plek waar skool- en kerkgroepe opvoedkundige en geestelike byeenkomste kan aanbied.

  • SPANBOU

    Disakloof is ’n gereelde basis vir talle spesialismaatskappye wat spanbou en avontuurkampe aanbied.

  • GESINSKAMPE

    Ons bied ’n wye verskeidenheid geriewe waar gesinne op die tradisionele wyse kan kampeer, óf die luukser sy daarvan kan geniet.

  • VOETSLANERS

    Disakloof is aan die voet van die berg by Bettiesbaai geleë en bied opwindende voetslaanpaaie om aan te durf.

SO Sê ONS

BESOEKERS

  • "We already saw big improvement. When we arrived on Friday, we were very impressed. Thank you.’’

    Hendrieka Hendricks
  • ‘’We enjoyed our stay. Elize & Marius were very helpful. We thank you. God bless.’’

    Eagles Wings Christian School
  • ‘’Everything was perfectly prepared for us. It was beyond our expectation. Thank you Marius for your hospitality.’’

    Nomfundo Eland
  • ‘’Puik geriewe.’’

    St. Stephen’s NG Kerk
  • “Puik fasiliteite – Baie geniet!”

    Nuwe Lewe Bediening
  • “Dit was ‘n great naweek by ‘n aswesome venue”

    ALIVE Kingdom Fire Ministries
  • “Ons het baie lekker gebly en saam in die Here se teenwoordigheid ge “fellowhip”

    Shofar Brackenfell Kerk
  • “Venue was ideaal vir ons vroue. Sekuriteit was voldoende. Marius se hulp en bereidwilligheid en teenwoordigheid was ‘n blessing.”

    Diamant Vroue
Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt

Start typing and press Enter to search